23 Skuiling Avenue, Glentana, Groot Brakrivier
Nestled in a secure and serene environment, this property offers stunning views of the ocean and surrounding landscape and has easy access to all the amenities this coastal town has to offer. Glentana is known for its peaceful atmosphere, security, and proximity to the beautiful beaches of the Garden Route. With not many vacant land available in this area, it is an opportunity not to be missed. Whether you're looking to retire, invest, or build a family home, this prime piece of land offers endless potential.
Ontdek die ideale geleentheid om jou droomhuis te bou op hierdie 772 vierkante meter vakante grond in die gesogte Glentana in die Tuinroete. Geleë in 'n veilige en rustige omgewing, bied hierdie eiendom pragtige uitsigte oor die see en die omliggende landskap en maklike toegang tot al die geriewe wat net die Tuinroete kan bied. Glentana is bekend vir sy rustige atmosfeer, sekuriteit en nabyheid aan die pragtige strande van die Tuinroete. Met nie baie erwe in die omgewing oop nie, is hierdie ’n geleentheid om nie te mis nie. Of jy nou wil aftree, belê, of 'n gesinshuis bou, hierdie uitstekende stuk grond bied eindelose potensiaal.