37 Van Zyl Street, Tergniet, Groot Brakrivier
**TRIO MANDATE**
Hierdie 6 slaapkamer huis is die ideale woning vir die volgende doeleindes: 1. "Lock up and go" indien u 'n vakansie woning soek wat ideaal is vir 'n groot familie. 2. Hierdie eiendom is ideal vir die koper wat op soek is na 'n huis om in te bly en 'n ander om uit te verhuur. 3. Indien u wil aftree met ekstra inkomste, bied hierdie woning die perfekte geleentheid.
Soos jy nader stap aan die huis sal jy dadelik opmerk dat daar twee voordeure is, een onder en een bo. Bo en onder is 'n spieëlbeeld van mekaar en is die uitsig op die dek net so ewe stunning! Die huis het groot slaapkamers en die pragtigste hout floere en plafon. Die twee badkamers is volledig met bad en stort en baie ruim. Leefareas is oop plan en baie ruim met die komuis wat oop is oor die leefarea.
Stap afstand vanaf die pragtige strand in Kusweg is hierdie eiendom goed geleë en in een van die "prime spots" in Tergniet. Toegang tot hoofpaaie is ook maklik.
Kontak Henno so gou moontlik by Hartenbos Eindomme as jy hierdie juweel wil besigtig, hy gaan vinnig verkoop.
6 Bedroom home ideal for the following reasons: 1. Lock-up-and-go for the larger family
2. Live in one and rent out the other. 3. Retire and earn a rental income where you live.
Two front doors – top and bottom- lead to 2 exact same interiors, each with a deck/patio that offers beautiful views. The house has spacious bedrooms and lovely warm wooden floors and ceilings. Both bathrooms are large and feature bath as well as shower.
Walking distance from the beautiful beach – one of the prime spots in Tergniet. Contact Henno sooner rather than later – this jewel will sell fast.